Description
Ons behandel die leuen van verwerping wat ons outoritiet steel. Verwerping maak dat ons buite ons seunskap wandel, en dan dink ons, ons is nie goed genoeg om iets van Vader te ontvang nie.
Bitterheid is ‘n gif wat die hele liggaam vergiftig en verwerping lei tot bitterheid en rebellie, saam met bitterheid kyk ons na die pyle wat ons tref in die gees. Pyle wat nie uitgetrek word nie bloei en word septies wat ‘n invloed het op ons fisiese liggame.
Ons kyk ook na Neshmah “the God-created breath of life” (nie dieselfde as Ruach nie)