Description
Om net op die markplein te oorleef is vir baie mense ‘n alledaagse belewenis. Om ‘n oorwinaar te wees en suksesvol te wees is oenskynlik nie vir baie mense beskore nie. In Hierdie boek word jy stap vir stap begelei oor hoe om suksesvol te wees op die markplein.