R68,60
Grote: 18cm x 13cm
Plant die saadjie van die Skrif op ‘n kreatiewe en kleurvolle manier in jou kind se hart!
Maak memorisering van die Skrif so maklik soos, 1, 2, 3…
Ons getroue Vader verander nooit. Help jou kind om jou jongs af te vertrou op sy ewige Skrifbeloftes!





