R200,00 Original price was: R200,00.R100,00Current price is: R100,00.
Grote: 21cm x 15cm
Die tema Nabyheid word vasgevang met uittreksels uit die digbundel Akal Esh.
Die nabyheid van die Heilige Gees is elke oomblik van ons lewens om ons en word weerspieël deur die voor- en agterbladkuns
“Voel jou”.





