Akal Esh Joernaal – Volheid – Christine Lazarus

Categories: ,

Original price was: R200,00.Current price is: R100,00.

Grote: 21cm x 15cm

Die tema Volheid word vasgevang met uittreksels uit die digbundel Akal Esh.

Die voorbladkuns “Kom haal jou asem” wat ‘n weerspieëling is van die Vader, Seun en Heilige Gees, kan net bereik word deur die kruis soos uitgebeeld op die agterblad “Smag”.

50% Discount on selective books