R262,50 Original price was: R262,50.R131,25Current price is: R131,25.
Grote: 21cm x 14.5cm
Jy is uitgenooi na die opwindende reis van bruidwees, die bruid van Jesus Christus.
Die meeste gelowiges vind Hooglied vreemd en onverstaanbaar. Dit hoef nie so te wees nie. Hooglied is nie net ‘n romantiese storie nie. Hooglied is prakties en relevant vir vandag.
Hooglied begin met ‘n jongmeisie se uitroep na meer, na dieper en na nader. Hierdie meisie verteenwoordig elkeen van ons wat ‘n gebeerte het om nie net van God te weet nie, maar om Hom te ken.
Hierdie uitroep bring ons op die pad na geestelike volwassenheid. Dis ‘n pad vol toetse, uitdagings en oorwinnings, deur valleie en bo-oor bergtoppe. Saam met die jongmeisie in Hooglied, word ons gelei op ‘n opwindende reis van geestelike grootword na ‘n plek van oorvloedige vrug, vrede en vervulling.
Sommige mypale op hierdie reis:





