R52,50
Grote: 20cm x 20cm
Klein Beertjie is baie nuuskierig en hou daarvan om sy Bybel te lees en meer oor God te leer. In hierdie storie sukkel Klein Beertjie om mededeelsaam te wees – totdat Pappa Beer hom vertel van ‘n seuntjie wat alles gedeel het wat hy gehad het.
Klein Beertjie Leer Om Te Deel is die ideale wegspringplek om 3 tot 6-jariges te help verstaan hoe lekker dit is om te deel.





