Klein Beertjie Leer Oor Liefde – Bob Hartman

Categories: ,

R52,50

Grote: 20cm x 20cm

Klein Beertjie is baie nuuskierig en hou daarvan om sy Bybel te lees en meer van God te leer. In hierdie storie leer hy van ‘n babaseuntjie wie se mamma so lief was vir hom dat sy hom in ‘n mandjie weggesteek het om hom veilig te hou.

Klein Beertjie Leer Oor Liefde  is die ideale wegspringplek om 3- tot 6-jariges te help dink aan maniere om vir iemand te wys hulle is lief vir hulle.