R52,50
Grote: 20cm x 20cm
Klein Beertjie is baie nuuskierig en hou daarvan om sy Bybel te lees en meer van God te leer. Kom ontdek saam met hom hoe God alles in die skepping gemaak het.
Klein Beertjie Ontdek God Se Skepping is die ideale manier om ‘n waardering te skep by 3- tot 6-jariges vir alles wat God gemaak het.





