Verbondsmaal vir 4 – Reis Stel

Category:

R774,00

Hierdie Verbondsmaal vir 4 is gemaak van solide kiaat hout.

Dit bevat:

  • Solide kiaat boks
  • Glas botteltjie vir druiwesap / wyn (100ml)
  • Glas botteltjie vir salfolie
  • Aluminum blikkie met opdraai deksel vir brood
  • 4 Glas glasies

Kurk uitlegging om breek van die glasware te voorkom