Akal Esh Joernaal – Vreugde – Christine Lazarus

Categories: ,

Original price was: R200,00.Current price is: R100,00.

Grote: 21cm x 15cm

Die tema Vreugde word vasgevang met uittreksels uit die digbundel Akal Esh.

Die agterbladkuns “Letselsiel” vertel dat ons almal letsels in ons emosies ronddra, maar wanneer heling kom, breek die son vir ons deur.

Uitgebeeld in die voorbladkuns “Die son is groot genoeg vir almal”.

50% Discount on selective books