God en Geld – Wilco Naumann

Categories: ,

Original price was: R473,75.Current price is: R236,87.

Size: 23m x 15cm

Die doel van die boek is om soveel as moontlik volgelinge van Christus te help om gesonde finansiële lewens te lei, asook om vry van skuld en vry van finansiële  druk te leef. In Johannes 17:16 staan daar dat ons as Christene in hierdie wêreld leef, maar ons is nie van die wêreld nie.

Terwyl ons in hierdie sisteem leef, het ons ‘n ander alternatief hoe ons met geld kan werk. Jy sal lees hoe om oorwinning oor Mammon en sy juk te behaal, asook hoe om uit die ‘rat race’ te ontsnap. Talle mense is onbewus van die geestelik geldelike beginsels en implikasies.

Wilco deel ‘n alternatiewe filosofie ten opsigte van geld – alles wat jy nodig het ten einde jou finasies gesond te kry, en in lyn te bring met God se Woord.  Hierdie boek bied ‘n Bybelse oplossing vir finansiële choas, met stap vir stap riglyne. Daar is geen twyfel dat indien iemand die beginsels in hierdie boek toepas, hulle finansiële lewens heeltemal en blywend sal omkeer, vir beter.

 

50% Discount on selective books