Klein Beertjie Ontmoet Vir Baba Jesus – Bob Hartman

Categories: ,

R52,50

Grote: 20cm x 20cm

Klein Beertjie is baie nuuskierig en hou daarvan om sy Bybel te lees en meer van God te leer. Kom krul saam met hom op onder die sterre en verbeel jou hoe dit was in die aand toe Jesus gebore is.

Klein Beertjie Ontmoet vir Baba Jesus is die wonderlike manier om jou 3- tot 6-jarige van Jesus se geboorte te vertel.

50% Discount on selective books