R52,50
Grote: 20cm x 20cm
Klein Beertjie is baie nuuskierig en hou daarvan om sy Bybel te lees en meer van God te leer. Kom leer saam met hom van ‘n man wat op ‘n spesiale manier vir God dankie gesê het.
Klein Beertjie Sê Vir God Dankie is die ideale mandier om jou 3- tot 6-jarige te leer hoe om vir God dankie te sê.





