R212,50
Grote: 21cm x 15cm
Die Avonture van Daniël en Tamaria is ‘n reeks Christelike Kinderboeke wat die jonger generasie leer om deur die Gees terug te draai na Abba se hart.
Kinders kry die geleentheid om weer in die tuin saam met Hom te wandel en die genesende krag van Sy hand op ‘n jong ouderdom te ervaar.
My gebed is dat elke hart die Gees sal nader om saam jou die boek te lees, sodat daar genesing oor elke kosbare kind se lewe mag kom. Dat elke kind terugkeer en honger sal word vir die hart van Jesus. Mag jy werklik by Sy voete gaan sit en hoor wat Sy hart vir jou sê, deur in dieper verhouding saam met Hom te stap.





