R52,50
Grote: 20cm x 20cm
Klein Beertjie is baie nuuskierig en hou daarvan om sy Bybel te lees en meer oor God te leer. Kom luister saam na die storie wat Mamma Beer vir Klein Beertjie vertel om hom te hlep om nie so bank te wees in die nag nie. Dit is die storie van twee dapper spioene wat op God vertrou het.
Klein Beertjie Vertrou Op God is die ideale wegspringplek om 3- tot 6-jariges te leer vertrou dat God altyd by hulle is.





