R63,70
Grote: 20cm x 20cm
‘n Reuse Kopseer is die verhaal van Dawid en Goliat in prettige rym vir kinders tussen 5 en 8 jaar. Dit leer hulle hoe ons moed en krag by God kry wanneer ons op Hom vertrou.
Die Filistyne se geheine wapen is ‘n lange, lange man. Goliat is sy naam – en hy maak die Israeliete bang.





