Akal Esh Joernaal – Nuwe Lewe – Christine Lazarus

Categories: ,

Original price was: R200,00.Current price is: R100,00.

Grote: 21cm x 15cm

Die tema Nuwe Lewe word vasgevang met uittreksels uit die digbundel Akal Esh.

Die voorbladkuns “ Skeursigtigheid” vertel dat wanneer die tempelkleed in ons lewens geskeur het, ons ons huis kan bou met oggenddou.

 Agterbladkuns “Ek bou my huis met oggenddou”

50% Discount on selective books