Seën jou Gees – Sylvia Gunter en Arthur Burk

Categories: ,

R225,00

Size: 23cm x 15.5cm

Meeste moderne gelowiges besef nie die noodsaaklikheid daarvan om doelbewus met ons eie menslike gees en die van andere te praat nie. Ons besef ook nie dat ons God moet vra om ons gees deur groot uitdagings, koestering en aanmoediging te lei nie. Volgens God se gesagsorde is ons gees in outoriteit bo ons siel aangestel, maar dit is nie hoe ons van nature leef nie; dit gebeur ook nie outomaties of perongeluk nie.

Geesvervuldheid beteken dat die Heilige Gees oral – d.w.s in ons gees, siel en liggaam – ten volle in beheer is. Slegs wanneer ons gees deur die Heilige Gees gelei word, en ons eie gees heers oor ons siel, word ons hele wese na die waarheid van God verander, en betree ons werklik Sy plan en doel vir ons lewens.

 

 

50% Discount on selective books