R275,00
Grote: 20.5cm x 15cm
Hoe heerlik uiteenlopend is die 54 vrouens in wie se skoene ons kan klim om hulle verhale deelagtig te wees nie!
Hoe lyk jy; die “Spreuk 32” vrou?
Vroue is gee-siele. Kom sit en ontvang ‘n slag uit Sy liefdevolle en oorvloedige hand; laat jou beker oorloop.
Kom geniet Koffie met die Koning!





