R225,00
Grote: 24.5cm x 17cm
Dit is tyd vir Oorlog
Daar woed elke dag ‘n onsigbare stryd om jou. ‘n Slinkse vyand wil chaos ssaai op elke gebied van jou lewe – jou emosies, jou gedagtes, jou gesin, jou toekoms.
Maar sy skrikbewind eindige hier en jou – met jou!
Die yand misluk altyd wanneer hy te doen kry met ‘n vrou wat reg aangetrek is vir die stryd. ‘n Vrou wat gewapen en gevaarlik is.
Hierdie Bybelstudie is baie meer as net ‘n Bybelse beskrywing van die dinge wat ‘n gelowige moet hê. Dit is ‘n aksieplan om jou wapenrusting aan te trek en ‘n verpersoonlikte strategie te ontwikkel om oorwinning oor die vyand te verseker.
DOELGERIG – SPESIFIEK – PRESIES
Laat Priscilla Shirer jou met hierdie Bybelstudie bewus maak van die oorlog wat om jou woed. Mag sy jou uitdaag om die wapenrusting aan te trek, vas te staan en oorwinning te smaak.





