Gaan uit haar uit, My volk – CJ Koster

Categories: ,

Original price was: R193,75.Current price is: R96,87.

Grote: 21cm x 14cm

Die Skrif waarsku herhaaldelik teen die vals aanbidding van die hemelliggame. Etlike outeurs het reeds gewaag om die heidense element in die Christelike Kerk aan te spreek; “Gaan uit haar uit, My volk” spreek nie slegs hierdie element aan nie, dit is ook ‘n oproep tot bekering aan gelowiges wat op die roepstem van die Messias, in Openbaring 18:4, ag gee, ook is dit ‘n feitlike samestelling van uitstekende navorsing van elemente van ou heidense asook sonaanbidding wat deur die Kerk opgeneem is. Hierdie boek bied ‘n uitdaging aan alle gelowiges om die ware geloof te ontdek, en om uit die verwarring te kom wat ons van ons voorouers geërf het.

 

50% Discount on selective books