Klein Beertjie nooi ‘n Nuwe Maatjie – Bob Hartman

Categories: ,

R52,50

Grote: 20cm x 20cm

Klein Beertjie is baie nuuskierig en hou daarvan om sy Bybel te lees en meer oor God te leer. Wanneer Klein Beertjie nie vir Stinkie Stink na sy partytjie wil nooi nie, leer Mamma Beer hom hoe Jesus ‘n vriend was vir Saggeus.

Klein Beertjie nooi ‘n nuwe maatjie is die ideale manier om jou 3- tot 6-jarige te leer hoe om God se liefde aan ander te betoon.