Klein Beertjie Praat die Waarheid – Bob Hartman

Categories: ,

R52,50

Grote: 20cm x 20cm

Klein Beertjie is baie nuuskierig en hou daarvan om sy Bybel te lees en meer oor God te leer. In hierdie story leer Klein Beertjie dat hy net so dapper soos Ester kan wees deur te kies om altyd die waarheid te praat.

Klein Beertjie praat die waarheid is die ideale wegspringplek om 3- tot 6-jariges te leer dat dit altyd die beste is om die waarheid te praat, al is dit moeilik

50% Discount on selective books