‘n Bangmaak-storie – Die verhaal van Daniël in die leeukuil – Paul en Delores Gully

Categories: ,

R63,70

Grote 20cm x 20cm

‘n Bangmaak-storie is die bekende Bybelstorie van Daniël in die leeukuil in prettige rym vir kinders tussen 5 en 8 jaar. Dit leer kinders om altyd op te staan vir Jesus en God te volg, maak nie saak wat nie.

Daniël het in Babel gebly, die koning het baie van hom gehou. Toe het ‘n vreeslike ding gebeur.

Wonder jy ook: Wat nou?