R63,70
Grote: 20cm x 20cm
‘n Groot visstorie is die verhaal van Jona in prettige rym vir kinders tussen 5 en 8 jaar. Dit leer hulle dat dit belangrik is om gehoorsaam te wees aan God en nie net te doen wat ons wil nie.
Nineve was ‘n slegte plek. Die mense het God nie geëer nie. Jona moes soontoe vertrek, maar daarteen het hy gerebelleer.





