Torah, Wet, Waarheid of Waansin – Chris van Niekerk

Categories: ,

R125,00

Grote: 20.5cm x14.5cm

Die gedagte rondom die Wet van God en die relevansie daarvan op die moderne Christen of die Nuwe Testament gelowige, het in die loop van die jare baie kontroversie uitgelok.

Daar is sommige Christene wat glo dat die Wet (instruksies van God) steeds van toepassing is op hedendaagse gelowiges, terwyl ander glo dat dit nie meer plek het in eietydse Christenskap nie.

Torah, Wet, Waarheid of Waansin ondersoek die relevansie van die Torah (Wet of Instruksies van God op die moderne Christen se lewe.

Dit wat in die boek weergegee word is moontlik vir sommige kontroversieel, maar ek wil elke leser aanmoedige om self die Bybel te besturdeer om dit wat hierin geskryf staan, te beproef