R273,75
Grote: 21.5cm x 21.5cm
Vertrek op ‘n boeiende reis deur Bybelse geskiedenis met “Verander YHWH?”, ‘n verruklike en opvoedkundige boek, spesifiek geskryf vir jong lesers.
Hierdie 42-bladsy skatkis verken die onveranderlike natuur van YHWH en stel Sy konsekwnete karakter deur die eeue ten toon.
“Verander YHWH?” is ‘n noodsaaklike toevoeging tot jou kind se versameling van boeke. Verlustig jou in YHWH se oneindige trou, en vind vertroosting en versterking in Sy ewige teenwoordigheid. Bestel jou kopie vandag en laat hierdie tydlose waarhede in Yah se Woord, jou kroos se harte en gedagtes vorm.





