Vrugte van die Gees: Boek 1 – Jenna Nell Northwood

Categories: ,

R123,50

Grote: 20cm x 20cm

Hierdie is ‘n reeks kinderboeke wat bestaan uit drie boeke wat elkeen drie spesifieke vrugte van die Gees weergee.

In hierdie eerste boek van die reeks word Vrede, Vreugde en Goedheid van die Vrug van die Gees (Gal 5:22) behandel. Elke boek bevat ’n storie, Bybelstorie, Bybelles, gebed, Bybelvers en ’n praktiese uitdaging vir elke spesifieke vrug in die boek.

50% Discount on selective books