R123,50
Grote: 20cm x 20cm
Hierdie is ‘n reeks kinderboeke wat bestaan uit drie boeke wat elkeen drie spesifieke vrugte van die Gees weergee.
In hierdie derde en finale boek van die reeks word Goedheid, Sagmoedigheid, Selfbeheersing van die Vrug van die Gees (Gal 5:22) behandel. Elke boek bevat ’n storie, Bybelstorie, Bybelles, gebed, Bybelvers en ’n praktiese uitdaging vir elke spesifieke vrug in die boek.





