R206,25
Out of stock
Grote: 21.5cm x 21.5cm
Vertrek op ‘n inspirerende reis met “Afgesonder”, ‘n boek geskryf vir Torah gehoorsame, Christelike kinders tussen die ouderdom van 3 en 6. Hierdie storieboek is geloof gebaseerd en handel oor Noah, ‘n jong seun, se avontuur en wie se geloofsoortuiginge hom uitsonder van diegene om hom!
Met behulp van hierdie boeiende verhaal, sal die jong lesers meeleef, soos Noah die uitdagings van sy geloof aanvat wat voortspruit uit kinders wat hom spot.
Begelei deur YaH se insturksies, leer Noah om die lig van sy geloof te laat skyn te midde van die skaduwees, deur sy vriendskappe te bestuur met liefde en insig.
Hierdie hartroerende storie rus kinders toe om vas in hul oortuiginge te staan, om te volhard in geloof en nie te wankel onder vervolging nie.





